-
Konsultasie in GlobalG.A.P. & Tesco Nurture standaarde.
-
Alle voorbereidings vir die oudit.
-
Skryf van relevante beleide, risko ontledings & prosedures.
-
Opstel van nodige vorms.
-
Fisiese inspeksie van gifkamer, store, pomphuise ens op die plaas.
-
Pre-oudits.
-
Hantering van finale oudit.
-
Interne opleiding rakende GlobalG.A.P. & Tesco Nurture standaarde.
-
Instandhouding en verbetering van reeds geimplementeerde stelsels.
-
Opstel van SIZA beleide.
- Verifieering van meet toerusting, skale, maatbande ens.
