Kwaliteit & Stelsel Koordineerder vir GlobalG.A.P & Tesco Nurture
Agriaudit is in die Wes Kaap gebaseer en spesialiseer in alle GAP oudits, met 5 jaar oudit ondervinding in GlobalG.A.P, Tesco Nurture, LEAF en Organiese oudits. 10 Jaar ondervinding in kwaliteit van varsvrugte en groente en n bree kennis van landbou praktyke. Agriaudit bied n wye reeks van opsies van opleiding, ondersteuning en selfs hantering van die finale oudit namens die Boerdery. Dus maak dit ons n aangewese vennoot in jou Boerdery om voedselveiligheid te verseker.
GlobalG.A.P. Standaard
Hierdie skakel bied toegang tot die GlobalG.A.P. afrikaanse vraelyste, kontrole punte en vereistes. [verwys asb na die engelse weergawe indien onseker].
Kliek SkakelDepartement van Arbeid
'n Nuttige skakel na die Departement van Arbeid se webwerf waar nodige informasie ten opsigte van arbeids kwessies en wetgewing gekry kan word. .
Kliek SkakelDepartement van Landbou, Bosbou en Visserye
Kry nodige PUC registasie vorm en Suid Afrikaanse produk standaarde hier.
Kliek SkakelAgri-Intel
Hierdie afdeling bied toegang tot die landbouchemiese databasis van alle produkte wat geregistreer is vir gebruik in Suid-Afrika. Verder kan die jongste produketikette ook hier afgelaai word.
Kliek SkakelSIZA
Die Siza program word ondersteun deur 'n aantal beginsels, insluitend: ondersteuning vir voortgesette verbetering van arbeidspraktyke op plase en die nakom van arbeids wetgewing.
Kliek Skakel





